Glikogeen

Glikogeen is vertakkende macromolekule wat as 'n kort termyn energiestoor gebruik word in diere. Glikogeen word hoofsaaklik in die spier- en lewerweefsel vervaardig, maar kan ook deur die brein vervaardig word. Glikogeen is 'n analoog van die minder vertakte stysel wat in plante gevind word en staan ook bekend as dierstysel.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search